Wil jy my nuusbrief per e-pos ontvang? Teken hier in.

Klik hier as jy nie meer my nuusbrief wil ontvang nie. Dit sal natuurlik ’n stukkie van my doodmaak, maar as jy regtig voel jy moet, sal ek seker maar op ’n manier sonder jou moet aangaan. En vasklou aan die hoop dat jy weer eendag sal terugkom ;)

nuusbrief
Facebook Twitter YouTube

’n Nuwe dossier …

Hallo, en welkom by my eerste nuusbrief vir 2015!

Ek is baie opgewonde oor hierdie jaar en een rede is omdat my tweede misdaadroman binnekort verskyn. Ek kan nie wag om jou meer daaroor te vertel nie, maar eers … die titel.

Wat is die titel?

Om uit te vind, kan jy hierdie speletjie speel. Sterkte.

En as jy reeds weet wat die titel is, speel in elk geval, want dit bied ’n leidraad oor die storie …

m.s.

Die kommentaarboksie is hier.



03.2015