Afrikaanse webwerf English website
martin steyn
NB-Uitgewers

hartlam

In hierdie bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Keina Swart, Jaco Jacobs en vele meer skryf oor die liefde in al sy vele gedaantes: moederliefde, onvoorwaardelike liefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe …

Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou