Afrikaanse webwerf English website
martin steyn
NB-Uitgewers

op die spoor van

Elke dingetjie wat gebeur, los ’n spoor. ’n Spatsel bloed, ’n haar wat nie op sy plek is nie, ’n weerkaatsing in ’n ou foto, of ’n paar grepies data iewers in die kuberruim. Die regte oë kan elke spoor volg, van daad tot by doener.

Kom stap saam met die speurders en volg die spoor.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou