Afrikaanse webwerf English website
martin steyn
Crystal Lake Publishing

skadustemme

Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing se eerste Afrikaanse projek. Ons is ’n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar’s niks lekkerder as ’n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika nie.

HTML5
kopiereg © 2017 deur martin steyn
alle regte voorbehou