Wil jy my nuusbrief per e-pos ontvang? Teken hier in.

Klik hier as jy nie meer my nuusbrief wil ontvang nie. Dit sal natuurlik ’n stukkie van my doodmaak, maar as jy regtig voel jy moet, sal ek seker maar op ’n manier sonder jou moet aangaan. En vasklou aan die hoop dat jy weer eendag sal terugkom ;)

nuusbrief
Facebook Twitter YouTube

“In sy eie bloed …”

Hallo, en welkom by my nuusbrief.

Die koeël is deur die breinstam.
Hy sou net inmekaargesak het.

Skuldig is NOU BESKIKBAAR by boekwinkels landwyd en aanlyn, en om dié wonderlike gebeurtenis te vier—en jou natuurlik te verlei om alles te los en (versigtig) winkel toe te jaag—is daar ’n lok-video! Klik hier om te kyk.

Net gou een ding voor jy winkel toe ry. Daar gaan Saterdag ’n bekendstelling vir Skuldig by Protea Boekwinkel in Stellenbosch wees. As jy in die omgewing is, kom gerus. Jonathan Amid gaan my ondervra. Meer besonderhede regs.

Nou ja, ek sal jou nie verder ophou nie. Dankie dat jy gelees het. Veilig ry ;)

m.s.


Die kommentaarboksie is hier.

Skuldig

NOU BESKIKBAAR