Nuusbrief 2026 | 09

Blinde Kol

Elke woord kan ’n sneller wees

Hallo, en welkom by my nuusbrief.

“Ek wil met Karla praat of ek skiet almal dood.”

Daar is iets op pad …

“Miskien sal mense my ná vandag beter onthou.”

Blinde Kol kom in September.

In die volgende nuusbrief vertel ek jou ’n bietjie meer oor die terugkeer van AO Karla Blanckenberg. Sy het ’n vlugtige verskyning in “Man op ’n brug” in my kortverhaalbundel Skimme en Spoorsoekers gemaak, maar ons het haar laas regtig in Losprys gesien.

Teken hier in as jy dit in jou e-posbus wil ontvang:

Dankie dat jy gelees het.

m.s.

Blinde Kol September 2026