Nuusbrief 2018|04

Losprys Houtbaai

Mitchells Plain-koffie

Hallo, en welkom by my nuusbrief.

Losprys is NOU BESKIKBAAR by boekwinkels landwyd en om dit te vier is daar ’n KOMPETISIE.

Kyle Gordon is die ontvoerde seun se ouer broer. Hy het ’n koffiewinkel in die Mainstream-kompleks in Houtbaai met die naam This is Coffee. (Anderkant die bruggie, regs by die skeepsromp van die Albatross, vir dié wat Houtbaai ken.)

So ek het hierdie stel van vier koffiebekers wat ’n huis soek. Hulle name is Mags, Menck, Claire en Enzo. Hulle kan ’n handvol wees, maar uiteindelik is dit ’n kwessie van wat jy insit, sal jy uitkry.

Hier is al die datums vir die Losprys-boektoer. Details is op my webwerf. Kom kuier asseblief saam.

Losprys Boektoer

Dankie dat jy gelees het.

m.s.

Losprys Nou Beskikbaar

Wil jy my nuusbrief per e-pos ontvang? Teken in.

Wil jy nie meer my nuusbrief ontvang nie? Teken dan maar uit. Dit sal natuurlik ’n stukkie van my doodmaak, maar as jy regtig voel jy moet, sal ek seker maar op ’n manier sonder jou moet aangaan. En vasklou aan die hoop dat jy weer eendag sal terugkom …